Bekende Ermeloër oorlede

Attie van der Merwe

‘n Jarelange en bekende inwoner van Ermelo, Attie van der Merwe (70) is Maandagoggend 18 Januarie onverwags oorlede.

Attie sal onthou word vir sy baie jare diens by Ermelo Hardeware en later by Saffas (nou Doves) waar hy sy taak as ondernemer met deernis en empatie vir 16 jaar verrig het.

Hy laat sy vrou Lilly, sy twee dogters Amanda en Kotie asook skoonseuns, vier kleinkinders en een agterkleinkind agter.

‘n Gedenkdiens word Maandag, 25 Januarie om 11:00 in die Ned Hervormde Kerk, h/v De Jager en Mcdonaldstraat, gehou.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 2667A726

WhatsApp – 0748877590

 

 

  AUTHOR
Gerald Young
Senior Journalist

find your
dream home

looking for an
affordable
apartment

List your Property

It's easy in only three
simple steps...

find professional
services in
your area

Locate a business
operating in
your area

List your Business

Want more customers? They're online right now, searching for businesses like yours. Place your ad now...

Latest News

COMMENTS

echoridgetimesstandertonadvertiserlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top
Next Story
Liefde uit die ertjieland