Sports galleries

Ermelo smee sportbande oor die grense

Fotogalery: Leerders van die Swazilandse privaatskool, Enjabulweni, het die naweek vir die eerste keer buite hul landsgrense gereis om ’n netbalkliniek in Ermelo by te woon

Ermelo vat Loskop vas

Die Ermeloërs het egter met ‘n terugvegpoging vorendag gekom en nog drie drieë gedruk.

FNB Classic Clash EHS vs Hoogenhout

Sien fotos: Hoërskool Ermelo en Hoërskool Hoogenhout sê mekaar die stryd aan in die jaarlikse FNB Classic Clash op Ermelo.

Ermelo Posduifklub beloon presteerders.

Benewens verskeie sertifkate wat aan klublede uitgedeel is, het presteerders in die vernamste kategorieë indukwekkende wisseltrofeë ontvang.

Jooste Konsultante wen Besigheidsliga Potspel

Afgesien van nuwe belangstelling wat die kompetisie in potspel teweeggebring het, sal die onderskeie spanne vroeg in Januarie prysgeld aan verskillende liefdadigheidsorganisasies skenk.

echoridgetimesstandertonadvertiserlooklocal.co.zaAutodealer.co.za
Top

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

SUBSCRIBE
to our free NEWSLETTER
!
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends:

I didn't sign up for this
I'd like to see and read more... (Please indicate in comments section below)
I'm relocating (Please indicate where to)
Other