Almal wenners by Rotariërs se Bingo-aand

Ermelo se Rotariërs het verlede week ’n Bingoaand aangebied. Butch Kotze het oudergewoonte as spelleier opgetree en ook gesorg vir ’n paar ligte oomblikke. Hoewel “bingo” net vir ‘n paar beskore was, het niemand met leë hande huis toe gegaan nie, Op die foto is twee van die wenners, Maureen Botha en Tienie van den Heever, saam met Rotariërs Henry Botha en Ralph Griffiths (president).

 

Ermelo se Rotariërs het verlede week ’n Bingoaand aangebied. Butch Kotze het oudergewoonte as spelleier opgetree en ook gesorg vir ’n paar ligte oomblikke. Hoewel “bingo” net vir ‘n paar beskore was, het niemand met leë hande huis toe gegaan nie, Op die foto is twee van die wenners, Tienie van den Heever en Maureen Botha, saam met Rotariërs Henry Botha en Ralph Griffiths (president). 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

  AUTHOR
Erika Nel
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Ermelo Rotary hou pret bingo-aand