Liggies speel slim skaak

Michael Olivier van Ligbron Akademie vir Tegnologie se o/15-skaakspan oorweeg sy volgende skuif

Die o/15-, o/17- en o/19-skaakspan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het verlede week by Netherland Park Secondary School aan die eerste Minisipale Skole Skaakliga deelgeneem.

Die o/15- en o/19-span het albei eerste in hul onderskeie afdeling geëindig en dring deur na die volgende rondte.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Liggie in Puma -span