Liggie skuts na finale proewe genooi

Sheryl-Anne Roscher, Sophia Gilliomee, Gerhard Botma, Franco van Dijk em Sumé Snyman (voor) met Reinhardt Vorster, Collin Henning, Jan Schoonraad, Charles Gilliomee en Ernst Botha agter is die Liggie-skuts wat genooi is om Vrydag aan die finale proewe deel te neem waartydens die Mpumalanga-span gefinaliseer sal word.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Liggies laat loop in landloopliga