Liggies swaai wilgerlat

Die plaaslike liga eerste span van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Woensdag, 27 September teen Hoërskool Volksrust se eerste span op die Liggies se velde gespeel.

Ligbron het eerste gekolf en 185/10 aangeteken.

Hendrico Jooste het uitgeblink met die kolf met 56 lopies en Ruben Herbst met 54 lopies.

Volksrust word beperk tot 123/10 met Calvin Clack wat 6/48 lopies geneem het.

Ligbron het die wedstryd met 62 lopies gewen.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Have you seen this child?