Rotariërs bied gesellige Bingo-aand aan

Natalie Harris ontvang haar prys van mnr. Ralph Griffiths, President van die Ermelo rotariër Klub.

Die Ermelo Rotariër klub het Vrydagaand ’n Bingo-aand in hul klubhuis op die Ermelo skouterrein aangebied.

Die aand is goed ondersteun en volgens die gaste het hulle elke oomblik geniet.

Daar was groot pryse op die spel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Almal wenners by Rotariërs se Bingo-aand