Talentvolles van Musiek- en Dansskool en Modelakademie word beloon

Die EHS Musieksentrum, Adèle Grey Dansskool en die Errie Modelakademie het Donderdag, 12 Oktober ’n gesamentlike prysuitdeling gehou.

Die entoesiastiese gehoor wat die ouditorium volgesit het, het groot waardering vir elke leerder se prestasie gehad.

Die aand het ook die kunste tot sy reg laat kom met pragtige musiek-, dans- en modelitems.

Die volgende leerders het van die toptoekennings ontvang: Ballet:· Dux-leerder grondslagfase – Zanné Visser· Dux-leerder junior fase – Kristen Lloyd· Dux-leerder senior fase – Eva Diallo Moderne dans:· Dux- eerder grondslagfase – Lizette Volschenk·

Dux-leerder junior fase – Kristen Lloyd· Dux-leerder senior fase – Yonette Fourie Hip Hop:· Dux-leerder grondslagfase – Latika Pakkari· Dux-leerder junior fase – Mieke van der Linde· Dux-leerder senior fase – Johan Strauss Veelsydigste danser: Zanné Visser Modeltoekennings:·

Wisseltrofee vir uitmuntende modelwerk – Renel Swanepoel· Trofee vir die mees gevorderde model -Alicia Vorster·

Trofee vir modelonderwyser – Erika Venter, Christelle de Lange en Ruben de Lange· Medalje vir beste vordering – Chanel Duggan Musiektoekennings·

Beste prestasie Unisa praktiese eksamen:Junior – Kristen Lloyd Senior – Tamar Randell en Timon Brundyn·

 

Laerskool dux junior – Kristen Lloyd· Laerskool dux senior – Tamar Randell· Hoërskool dux junior – Timon Brundyn· Hoërskool dux senior – Lusanti Brundyn·

Veelsydigste leerling – Daniel van der Merwe· Ansophie Dippenaartoekenning vir uitstaande prestasie – Lusanti Brundyn

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Cornus in Bokkie-span opgeneem