Erries hou jaarlikse Kerssangdiens

Daniel van der Merwe speel die klavier, Timon Brundyn die fluit en Lusanti Brundyn met die viool tydens EHS se Kerssangdiens.

Erries se jaarlikse Kerssangdiens het op Maandag, 30 Oktober in die Ouditorium plaasgevind.

Die samesang met begeleiding van onder andere die kitaargroep, die items wat deur die Erries gelewer is en die boodskap wat die Erries ontvang het, het alles tot hoendervleisoomblikke bygedra.

Volgens mense in die gehoor kon die teenwoordigheid van die Vader aangevoel word en die dekor was sag en gepas, het die ware betekenis van Kersfees beklemtoon en 2017 was sover vir die skool ’n geseënde jaar.

 

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Erries swaai rakette in Nelspruit

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: