Hawelose wie se arm afgeruk is, is vermoor – arm steeds weg

Die arm is na meer as ’n week nogsteeds weg.

Wonde aan sy liggaam dui aan dat hy waarskynlik ook gemartel is.

Me. Marietjie du Plooy wat die man as Willem Janse van Rensburg uitgeken het sê hy was so sterk soos ’n bees.

Sy en me. Laura Prince het saam met pastoor Jannie Jacobs (Oorwinnaars) Dinsdag vir Willem positief gaan uitken.

Dit het intussen aan die lig gekom dat die saak so swak deur die polisie ondersoek is dat daar na sy naasbestandes gesoek is en probeer is om sy identiteit te bepaal, terwyl sy identiteitsdokument al die tyd in sy sak was.

Die voorval het in Middelburg gebeur.

Lees die volledige artikel op die Middelburg Observer se webblad hier.

  AUTHOR
Daleen Naude

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Cheese can be as addictive as crack, warns doctor