Willie se rugbyseisoen nog nie verby

Willie Boshoff (gr. 8: EHS) is tydens die Bokkieweek by Hoërskool Wilgers in Pretoria gekies as lid van die 0/14 SA-Bokkiespan wat vanaf 3 tot 13 Desember aan die Vision Sports-toernooi in Mauritius gaan deelneem.

Willie Boshoff (gr.) 8 Leerder can EHS is tydens die Bokkieweek by Hoërskool Wilgers in Pretoria gekies as lid van die 0/14 SA Bokkiespan.

Hulle gaan vanaf 3 tot 13 Desember aan die Vision Sports-toernooi in Mauritius deelneem.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Local maidens participate in Reed Dance