EHS hokkiespelers begin vroeg

Op Vrydag, 24 November het die Errie-hokkiespelers sommer reeds begin regmaak vir 2018 se hokkieseisoen.

Die wêreldbekende vroue-hokkiespeler, Pietie Coetzee, het saam met haar hulpafrigter, Roxy Turner en EHS se doelgerigtehokkie-afrigters, die spelers getoets met die oog op ‘n voorseisoenoefenprogram.

Roxy Turner werk vir elke speler individueel ‘n gepaste program uit sodat elkeen hul potensiaal voluit kan bereik.

‘n Doelwitstellingsessie is gehou om elkeen sielkundig voor te berei om hul doelwitte te bereik.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

  AUTHOR
Sanette Botha
Editor

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
11 things people lie to themselves about