VIDEO: Ses aanvallers bekruip boer

Barend Venter het vertel hoe daar skielik ses mans langs hom gestaan het nadat hy sy bakkie in die stoor getrek het.

Sy vinnige optrede het hul egter skrik op die lyf gejaag.

Lees vorige storie hier:

Jong boer ontduik misdaadstatistiek met vinnige optrede

Storie te danke aan Middelburg Observer.

 

 

  AUTHOR
Jana Boshoff

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
EHS hokkiespelers begin vroeg