Jong entrepreneurs maak ‘n plan om groter visse te vang

Op die foto is Renier van Staden, Janco Kleynhans, Carlo van Staden en Ghian Kleynhans besig om lekkernye te verkoop.

Vier jong manne van Ermelo se ouers het besluit dat dit tyd is vir diè jong klomp om hul eie sakgeld te verdien vir ‘n visvang naweek wat hul beplan het.

Vinnig het die groep vriende ‘n plan beraam om benodighede vir hul viskaste te bekom.

Renier van Staden saam met sy broer Carlo van Staden en hul twee vriende Janco en Ghian Kleynhans was op Woensdag 4 Januarie al volstoom besig om lekkernye en armbande aan die publiek te verkoop.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twi

  AUTHOR
René Joubert

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Social worker looking for paternal family of child

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: