JJ seuns presteer tydens naellope

Twee van Laerskool JJ van der Merwe se leerders het verlede naweek tydens ’n atletiekbyeenkoms by Laerskool Marietjie van Niekerk presteer.

Mpho Lukhele het ’n trofee vir die beste juniorseun in naellope ontvang en Kryn Romijn ’n trofee vir die beste seniorseun in naellope.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

  AUTHOR
René Joubert

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Een laaste encore vir Hettie

Thanx for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Your details:


Your friends: