JJ-Skaakspelers maak die regte skuiwe

Voor is Tenielle Thirion, Ryan Buys, Jyotikka Bhika, Theo Guelpa en Xander Victor. Agter is Elané Nel, Eljoné van Niekerk, Otto van Schalkwyk, Jan-Maarten van Schalkwyk, Prosper Motha en Arno van der Bank.

JJ-skaakspelers het Saterdag, 12 Mei aan die Msukaligwa individuele proewe by Laerskool Breyten deelgeneem.

Altesaam 13 skaakspelers van JJ is gekies om aan die Gert Sibande-proewe op Saterdag, 19 Mei wat by Laerskool JJ van der Merwe aangebied word, deel te neem.

Die uitslae is: Jan-Maarten van Schalkwyk is as die toernooiwenner in die S0/11-afdeling aangewys, Xander Victor het die tweede plek ingeneem, AJ du Toit die vierde plek en Prosper Motha die sesde plek.

Jyotikka Bhika is as die toernooiwenner in die D0/11-afdeling aangewys. Tenielle Thirion het in die derde plek geëindig, Elané Nel in die vyfde plek en Eljoné van Niekerk in die sesde plek.

Otto van Schalkwyk het derde in die S0/13-afdeling geëindig en Dominic Snyman sesde in die D0/13-afdeling.

Die 0/9-skaakspelers het vriendskaplik deelgeneem. Arno van der Bank het tweede geëindig, Ryan Buys derde en Theo Guelpa sewende.

  AUTHOR
Amanda Mthembu
Journalist

Latest News

COMMENTS

Top
Recommended Story x
Skaakspelers van Laerskool JJ van der Merwe maak die regte skuiwe tydens die Msukaligwa individuele proewe

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: