Ligbron Akademie vir Tegnologie se 0/14-seunshokkiespan val vas tydens agt-sekonde uitspele

Voor is Zander du Preez, Dylan Roodt, Dirk Koch, Micael Jardim, John-Peter Krause en Alex Kriel. Agter staan Xander Lourens, Aphelele Bengu, Musawenkosi Phakathi, Sibonele Butelezi, Blake Schoeman, Tansanqa Mrubata, NW Bezuidenhout en Thabiso Zwane. (Foto: Verskaf)

Die 0/14-seunshokkiespan van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Donderdag, 21 Junie by Curro Secunda aan die agt sekonde uitspele deelgeneem.

Die uitspele moes plaasvind nadat albei die Liggies en Hoërskool Genl Hertzog gelyk in die tweede plek in hul groep geëindig het na afloop van die uitspeelwedstryde wat in Mbombela plaasgevind het.

Hulle het drie uit vyf doele elk in die agt sekondes aangeteken en moes voortgaan met ’n “sudden death” waartydens Genl. Hertzog se span daarin geslaag het om die eerste doel aan te teken.

  AUTHOR
René Joubert

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
OPVOLG: Boer se bakkie gevind in Sheepmore na plaasaanval buite Ermelo

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: