Errie-0/16A hokkiedogters speel hul plek los vir Noordvaal

Ermelo Hoërskool se 0/16A-dogtershokkiespan is (voor) Zeldine Pienaar en Jana Nel. In die middel is Simone Beyer, Miceala Erasmus, Yane Broekman en Elizia van Heerden. Agter is Megan Houy, me. Corlia Pienaar (afrigter), Ronel Jacobs, Anya Wege, Andisiwe Vilakazi, Cecilia Wessels, Mpilo Nkonde en Bonke Sambo. (Foto: Verskaf)

Ermelo Hoërskool se 0/16A-hokkiedogters het Donderdag, 26 Julie teen Hoërskool Oosterlig in ’n uitspeel-wedstryd gespeel om te kwalifiseer vir die Noordvaal Kampioenskap.

Die Erries was vyfde in Mpumalanga voordat die wedstryd plaasgevind het, daarom moes hulle teen ’n Oostelike-streekspan speel.

Hulle het die wedstryd gewen met ’n telling van 5-2 en kwalifiseer dus vir die Noordvaal Kampioenskap wat vanaf 9 tot 11 Augustus by Cornwallhill in Pretoria plaasvind.

Die dogters wat doele aangeteken het, is Yané Broekman, Ronel Jacobs, Cecilia Wessels, Anja Wege en Meghan Houy.

  AUTHOR
René Joubert

Latest News

COMMENTS

Top
Next Story x
Ermelo Hoërskool sê Secunda die stryd aan

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: