Ermelo Hoërskool se tennisspelers presteer by die Hoëveld-tennisproewe in Secunda

Die tennisspelers van Ermelo Hoërskool staan voor Tobie Leibbrandt, Christiaan Wege, Rynhard Herholdt en Danie van Rooyen. Agter staan Pieter Leibbrandt, Andre-Dale Groenewald, Alana Leibbrandt, Japie-Chris Groenewald en Jacques Erlank. (Foto: Verskaf)

Ermelo Hoërskool se tennisspelers het Vrydag en Saterdag, 19 en 20 Oktober aan die Hoëveld-tennisproewe in Secunda deelgeneem.

In die seuns 0/15-afdeling het Rynard Herholdt het ’n eerste plek behaal, Tobie Leibbrandt het in die sesde plek geëindig met Pieter Leibbrandt in die sewende plek en

Christiaan Wege het elfde geëindig. Daar was 17 leerders wat in die afdeling deelgeneem het.

Uit elf deelnemers het Alana Leibbrandt (graad 10) vyfde in die dogters 0/18-afdeling geëindig.

In die seuns 0/18-afdeling het Jacques Erlank (graad 11) in die vyfde plek geëindig, Japie-Chris Groenewald (graad 10) was algeheel sewende, Danie van Rooyen (graad 10) agtste en Andre-Dale Groenewald (graad 10) het in die negende plek geëindig.

Die tennisspelers van Ermelo Hoërskool staan voor Tobie Leibbrandt, Christiaan Wege, Rynhard Herholdt en Danie van Rooyen. Agter staan Pieter Leibbrandt, Andre-Dale Groenewald, Alana Leibbrandt, Japie-Chris Groenewald en Jacques Erlank. (Foto: Verskaf)

  AUTHOR
René Joubert

Latest News

COMMENTS

Top

Thanks for your referral. We have no doubt your friends will love our newsletter as much as you!

Don't forget to verify your email.

to our FREE newsletter
SUBSCRIBE to our FREE newsletter.




SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser


Get regular news updates sent directly to your inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
CLICK HERETo view an example of our newsletter

SUBSCRIBE to our FREE newsletter

SELECT your titles:

Highvelder
RidgeTimes
Standerton Advertiser

Get regular news updates sent directly to you inbox.

Your source of local breaking news and trending stories from across the country.

Be a part of our growing community

Subscribe Here
1MILFacebook Fans
98KTwitter Followers
5MILMonthly Readers
12MILArticles Published Every Month
72Local Community Websites
Your details:


Your friends: