Community galleries

Kaalvoet-Sondag vir barmhartigheid

Drie jaar gelede het die gedagte in die Hervormde Kerk Ermelo ontstaan om die eerste Sondag in Junie kaalvoet kerk toe te kom om iets te ervaar van mense wat nie skoene het nie.

JJ Rakkers optrede

Fotogalery: Die Rakkers se optrede by die NG Moedergemeente.

Kinders geniet kerkbasaar

Van ’n donkiekar-rit tot sandkuns, hope aktiwiteite wat die kleinspan vermaak het by die NG Kerk basaar.

It’s Time – Ermelo

Fotogalery: Ermeloërs wat nie Bloemfontein toe kon gaan vir die It’s Time byeenkoms nie, het Saterdag op die EHS se sportveld bymekaar gekom in lofprys en gebed.
Top