Schools galleries

[Fotogalery] Ligbron Akademie vir Tegnologie matriekafskeid

Die graad 12 leerders van Ligbron Akademie vir Tegnologie het Donderdagaand hul skoolloopbaan op glansryke wyse afgesluit. Hulle het eers hul uitrustings op die rooi tapyt vertoon voordat hulle die res van die aand by Paardekraal geniet het.

Mpumalanga netbalkampioenskap aksie

Sien fotos: Netbalaksie van die naweek se Mpumalanga Kampioenskap in Nelspruit. Laerskool JJ van der Merwe se 0/11A, 0/12A en 013A span het deelgeneem en die 0/12’s het in hul katagorie met die kroon weggestap.

Skole dis opwindende sport op

Die Liggies het op die rugbyveld oorheers maar op die Hokkieveld het Erries die botoon gevoer.
Top