Schools

Errie-landbouers geniet prakties

Saam met die genot en die leer, is die leerders ook geëvalueer en het praktiese punte ontvang.

Hoërskool Ermelo se Musieksentrum hou lentefees

Dié konsert bied leerders die geleentheid om hul talent en harde werk voor ‘n gehoor ten toon te stel en van die leerders se optredes het ook as evaluasie vir hul praktiese punte gedien.

EHS-landloopatleet verteenwoordig Mpumalanga by SA’s

Luyanda Mabuza, gr. 9-leerder van Hoërskool Ermelo, het tweede geëindig in die Mpumalanga-landloopkampioenskap en is gekies vir die Mpumalanga-landloopspan wat vandeesmaand aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap in Kimberley gaan deelneem.
Top