Terloops

Terloops

Die afgelope jaar was ’n jaar vol verrassings, veranderinge en aanpassings.

’n Vuur kan groot verwoesting saai

Die blote gedagte dat jy van vooraf moet begin met ’n huis vol vreemde meubels, lampe, ornamente en wat ookal in jou huis is, vervul my tegelyk met hartseer en moedeloosheid.

Niks is vanselfsprekend nie

Mag jou lewe verloop soos jy dit beplan en daar so min as moontlik struikelblokke oor jou pad kom.

Geen toeval – wel genade

Alles gebeur soos dit moet en ek sal nooit weer iets aan toeval toeskryf nie
Top