Sport

Elke dag is gholfdag

Enven Neveling het die sonskynweer benut en verlede Donderdag aan die sosiale gholfdag op Ermelo se baan deelgeneem.

Dis weer pienkbal tyd

Soos gewoonlik sal daar weer verversings op sekere putjies beskikbaar wees.

Gure weer stuit gholfspelers nie

Daar was ’n Isuzu dubbelkajuit bakkie op die spel vir ’n kolhou op die vierde bof en Chanté Boonstra het dit net-net gemis.

Gholfspelers geniet sonnige dag

Tollie Schoeman was eerste, E Wilken tweede, Eddie Daniel in die derde plek en Janice Swanepoel vierde.
Top